BLONDE SPOOK IN 'N OU PLAASHUIS

Die volgende stukkie het ek van Wilna Steyn af ontvang.

Hi, die storie het met my so 12jaar terug gebeur, ons het op n plot in Krugersdorp gebly, in n ou plaashuis.
Die huis was die ou deel (my kamer, my ouer suster se kamer, n badkamer en die kombuis en sitkamer), enn aangeboude gedeelte ( my boetie se kamer en my male se kamer). In die ou deel het n pragtige jong vroue gees "geloop" sy was in wit geklee, en het so 20cm bo die grond gesweef. Sy het blonde hare gehad wat los oor haar skouers gehang het.
Elke aand het sy in die gang af gekom en dan op my bed kom sit. En my toegooi! Ek onthou ekt my oop geskop dan gooi sy my toe. Sy het niemand regtig gepla nie. En net ek en my suster het haar gesien.

Terug na die Wit Hand