Wilma Allen se foto's



Die eerste foto is deur die 3 se vriendin geneem toe sy dit sien, het sy gesê dat hulle rook te veel en het dadelik die 2de foto geneem.

Ek het opgemerk dat baie van die “gees” fotos sulke rook bevat en aan dié gedink.

Ek kan nie juis uitmaak wat daarop aangaan nie. Lyk heel links of daar iemand met 'n kappie en 'n rok sit as jy die voue van die rook kyk, lyk dit of dit n rok is wat bokant die knieë stop.

Hulle het toe van die ou Kempton Park hospitaal af gekom wat toegemaak het en is toe Emporor's Palace toe waar die foto geneem is.

Terug na die Wit Hand